Vir jou is daar nog messe wat wag in die bosse buite jou huis in die nag
ons sal mos veilig wees ons sal mos veilig wees ons hou ons gewetens skoon ons sluit toe die deur
ons het pertrol gevat en ons het al ons brue afgebrand voordat ons aan die anderkant was
en ek besef nou en ek besef nou eers
bloed en yster bloed en grond bloed en olie bloed en grond bang en lui en desperaat daars niks nuuts onder die son nie en in die skaduwee brand Suid-Afrika
wat weet ek van eerlik wees my gewete syfer deur my wakker lewe is hierdie ou man se geheu
en ek besef nou en ek besef nou eers
bloed en yster bloed en grond bloed en olie bloed en grond bang en lui en desperaat daars niks nuuts onder die son nie en in die skaduwee brand Suid-Afrika
en ek besef nou en ek besef nou eers die ossewabrandwag het gisteraand die munisipaliteit opgeblaas
bloed en yster bloed en grond bloed en olie bloed en grond bang en lui en desperaat daars niks nuuts onder die son nie en in die skaduwee brand Suid-Afrika
en ons vir jou
landmyne van skuldgevoelens in 'n eenman-konsentrasiekamp jy kla oor die toestand van ons land wel fokken doen iets daaromtrent brand Suid-Afrika